OUDTSHOORN NUUS - Twee leerders van Hoërskool Môrester, Caithlin Jansen en Cihara Hendricks, het verlede Vrydagaand tydens die 'Anti-Bully'-prysuitdeling van die Eden en Sentraal-Karoo in George onderskeidelik tweede en derde plekke behaal vir die beste 'Anti-Bully' Engelse opstel.
Hoërskool Môrester het ook die algehele tweede plek in vanjaar se 'Anti-Bully'-veldtog behaal.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'