Gallery
OUDTDSHOORN NUUS - Die jaarlikse Oudtshoorn-modelvliegtuigskou is volstoom aan die gang.
Belangstellendes kan die hele langnaweek die vliegtuigies by die Oudtshoorn-lughawe besigtig. Die hekke is elke dag tot Maandag vanaf 08:00 tot 18:00 oop. Kostes is R25 vir volwassenes en R10 vir kinders.
Volgens hom is die hele gesin welkom.
"Daar is verskeie katogorieë waaraan die vlieëniers deelneem. Daar sal kosstalletjies en 'n kontantkroeg wees en soos gewoontlik verskaf dié skou vermaak vir die hele gesin."
Baie van die vliegtuie is deur vliegtuig-entoesiaste self gebou en sluit in skaalmodelle van die Eerste en Tweede Wêreldoorlog, straalvliegtuie en vele meer.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'