OUDTSHOORN NUUS - Ongeveer 70 modelvliegtuigeienaars het die afgelope naweek met 140 vliegtuigies vir groot vermaak gesorg op Oudtshoorn.
Jaco Erasmus, voorsitter van die Kango-modelvliegtuiglklub, sê hy is baie tevrede met die opkoms.
Dié jaarlikse vliegskou lok honderde toeskouers.
Dit het vanjaaar van 21-25 September plaasgevind.
Meer inligting oor die vliegskou in Vrydag se Oudtshoorn Courant en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'