OUDTSHOORN NUUS - Melvino Golaith en Carlynn Dyssel is verlede Vrydagaand in die Protea Volksentrum Hotel as Mr. en Mej. Oudtshoorn gekroon.
Hierdie modelkompetisie het deel gevorm van die jong plaaslike model, Keedon Vaaltyn se fondsinsamelingprojekte.
Vaaltyn is vroeër vanjaar as een van nege finaliste in die Mr. Ideal South- Africa-modelkompetisie gekies.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'