Video
OUDTSHOORN NUUS - Die minister van die Departement van Beplanning, Monitering en Evaluasie, Pinky Kekana, is vandag, 24 Augustus, op Oudtshoorn.
Sy het vanoggend die leerders van Bridgton Senior Sekondêr toegespreek en sal deur die dag met die Oudtshoorn-munisipaliteit se beamptes skakel.
Daar sal ook later vandag 'n funksie wees wat vroue vereer, met die gedagte op Vrouemaand, Augustus.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’