Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Inwoners van Rosebank is besig om Petunialaan skoon te maak. Die pad is vroeër vandag deur inwoners met bande versper.
Die polisie het aan hulle verduidelik dat geen kospakke afgelewer sal word as amptenare onveilig voel nie.
Dit blyk dat daar reeds in ander woonbuurte begin is met die uitdeel van voedsel.
Kyk 'n video hieronder:
Vorige artikel: Oproer oor voedsel
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'