OUDTSHOORN NUUS - Lede van die Animal Care Team SA (ACTSA) het vandag, in samewerking met Powerhouse of Protection, sop en brood vir inwoners van Bridgton uitgedeel.
Die troeteldiere het ook in die feesvieringe gedeel en het saam aan hul eie kos geknubbel.
Vanessa Engelbrecht, voorsitter van ACTSA sê hulle sien uit daarna om in die toekoms nog projekte saam met die lede van Powerhouse aan te pak.
"Vandag was wonder. Dit was lekker om iets vir ons medemens te kon doen."
Die sop en brood word uitgedeel.
Heerlike sop word opgedis.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'