Video
KLEIN KAROO NUUS EN VIDEO - Meiringspoort bly gesluit vir verkeer, maar daar is reeds met opruimingswerk begin.
Volgens Gerhard Otto van Tuinroete-rampbestuur, sit daar vragmotors in die modder vas.
"Dit sal 'n impak hê op hoe lank die opruimingswerk sal duur. Bestuurders word gevra om die pad te vermy."
Vloedverwante voorvalle kan by die Tuinroete-disktriksmunisipaliteit by 044 805 5071 aangemeld word.
VIDEO: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'