Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Lede verbonde aan die Oudtshoorn Infanterieskool het vir Mandeladag die perseel van die St. Francis Invalsentrum skoongemaak.
Hulle het ook binne die invalsentrum reëlings vir handdoeke opgesit en slotte vervang.
Kinders in die gemeenskap het met die projek gehelp.
ARTIKEL & FOTO'S: LIEZL VAN NIEKERK, OUDTSHOORN COURANT JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'