Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Oudtshoorn Courant is op die toneel in die Kanaal-omgewing van die dorp waar 'n liggaam vanoggend, Sondag 23 Julie, gevind is.
Dit is tans onseker hoe die liggaam hier beland het, en die koerant het reeds navrae aan die polisiewoordvoerder gestuur.
Hier is honderde inwoners wat toekyk hoe die polisie hul voorlopige ondersoek voortsit.
VIDEO: Stefan Goosen
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’