OUDTSHOORN NUUS - Leerders van verskeie skole in Oudtshoorn en Dysselsdorp het verlede week hul wetenskap-, wiskundige- en ingenieursondersoeke by Bridgton Senior Sekondêr ten toon gestel.
Dit was deel van die Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes ter voorbereiding vir die Streek-Eskom Ekspo wat op 4 en 5 Augustus in George plaasvind.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’