OUDTSHOORN NUUSFLITS - Anida Theron, 'n gr. 7-leerder van Laerskool Laurus, het deelgeneem aan die Oil Recycle Rocks-kunskompetisie wat deur Wessa aangebied is.
Sy was een van tien leerders in Suid-Afrika wat 'n tablet in dié kompetitisie gewen het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'