Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n sekerheidsvoertuig is hospitaal toe geneem met 'n nekbesering na 'n botsing omstreeks 16:45 vanmiddag, 25 September.
Volgens inligting op die toneel was 'n Ford met Langenhovenweg onderweg toe die sekerheidsvoertuig die pad vanuit Bloemstraat gekruis het en voor die Ford beland het.
Die bestuurder van die Ford is nie beseer nie.
Kyk 'n video hieronder:
Volgens inligting op die toneel was 'n Ford met Langenhovenweg onderweg toe die sekerheidsvoertuig die pad vanuit Bloemstraat gekruis het en voor die Ford beland het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'