Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Plaaslike kontrakteurs is besig om die werk wat aan die pad in Rademeyerstraat begin is, te ontwrig.
Zebra, 'n kontrakteursfirma van Kaapstad, moet die pad teer.
Die polisie is tans op die toneel om te verseker dat werk voortgaan.
Drie mense is reeds in hegtenis geneem.
Kyk 'n video hieronder.
Die polisie is op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'