OUDTSHOORN NUUS - Leerders van Kleine Kleutertuin het, as deel van hul winterprojek, winterklere, skoene en kom-berse ingesamel en aan 'n kleuterskool in Rose Valley oorhandig.
Teresa Bester, die skoolhoof, sê die kinders het die klere self ingesamel.
"Die projek leer ook die kinders om te gee en nie net te ontvang nie."
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'