OUDTSHOORN NUUS - Die programbekendstelling van KKNK 2018 vind vanaand (Maandag 22 Januarie) in Oudtshoorn by die Klein Karoo Ostrich Emporium plaas.
Verskeie bekendes soos David Kramer en Tobie Cronje is onder die gaste wat die geleentheid bywoon.
Die verrigtinge het om 19:00 begin.
Die jaarlikse KKNK vind vanaf 29 Maart tor 4 April plaas.
Van die gaste by die geleentheid. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'