Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Mense wat by die beheerpunte tussen Oudtshoorn en De Rust wag kla oor kinders wat by motors bedel.
Vanmiddag het een van die mense wat by die punt buite Oudtshoorn naby Rose Valley diens doen haar hande volgehad om n groep kinders van die motors weg te hou.
Volgens die beamptes is dit veral by die beheerpunt naby Rose Valley waar die kinders 'n probleem inhou en ook gevaar loop om deur voertuie raakgery te word.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'