OUDTSHOORN - 'n 17-jarige jeugdige wat aan roof skuldig bevind is, is verlede week in die Oudtshoorn-streekhof vir nege maande na ‘n jeugsentrum verwys terwyl sy medebeskuldigde, ‘n 33-jarige man, 'n boete opgelê is vir die besit van 'n gevaarlike wapen en verset teen arrestasie.
Die jeugdige se regsverteenwoordiger, Vaughn Shone, het die hof gevra om die aanklagte teen hom vir vonnis saam te neem.
•Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'