OUDTSHOORN NUUS - As deel van Jeugdagvieringe het die Oudtshoorn-munisipaliteit verlede Vrydag ‘n sportdag by die Bridgton-sportterrein gehou.
Die sportkodes waarin meegeding is het onder meer netbal en rugby ingesluit.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’