OUDTSHOORN NUUS - Inwoners van Nielstraat in Bridgton het verlede week besluit om 'n WhatsApp-groep te stig om sodoende mekaar in te lig van enige verdagte of kriminele aktiwiteite in hul straat.
Die groep onderneem om nou met die polisie saam te werk nadat hulle die afgelope ruk onder 'n vlaag inbrake deurgeloop het.
Inwoners van Neilstraat. Foto: Wyndham Ewerts'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'