Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Honderde inwoners en boere is besig om buite Oudtshoorn te mobiliseer in protes teen plaasmoorde en misdaad.
Die R62 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp is tans versper.
Van hier af gaan voertuie ook die roetes na De Rust en George versper.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige nuusflits: Vreedsame protesoptog begin 11:30
Trekkers en ander voertuie gereed vir die optog. Foto: Hannes Visser
Honderde mense gaan an die protesaksie deelneem. Foto: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'