- politieke en administratiewe instabiliteit
- nie-funksionerende raadstrukture
- onregmatige waarnemende aanstellings in senior posisies
- waterbesoedeling en vullisverwydering en `n algemene ineenstorting van dienslewering aan gemeenskappe
- onregmatige aanstellings van diensverskaffers
- swak kommunikasie met inwoners
- Eskom skuld en die afname in die toerisme-industrie
- Rasse-polarisering in die munisipaliteit en gemeenskappe in die dorp