OUDTSHOORN NUUS - Die staatsveearts op Oudtshoorn spuit môre, 28 September, honde en katte gratis teen hondsdolheid in.
Môre is Internasionale Hondsdolheidsdag.
Belangstellendes kan hul honde en katte tussen 07:30 tot 18:00 na die staatsveearts se spreekkamers in Van der Rietstraat, 39 neem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'