Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n blou Hyundai Getz is 'n kort rukkie gelede deur die Oudtshoorn-polisie in hegtenis geneem nadat sy voertuig deur die heining van die Bridgton-swembad geploeg het.
Volgens omstanders was die bestuurder ten tye van die ongeluk alleen in die voertuig.
Kyk 'n video hieronder
Die bestuurder het glo van die Bridgton-sportgronde se rigting gekom toe hy beheer oor die Hyundai verloor het.
Foto's: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'