OUDTSHOORN NUUS - Personeel van die Oudtshoorn-hospitaal het onlangs R5 250 ingesamel vir Oudtshoorn se Cansa Relay For Life.
Die Relay sal op 19 Februarie 2022 plaasvind indien Covid-regulasies dit toelaat.
Teenwoordig met die oorhandiging van die geld was, Sr. Joyce Matyhila, sr. Helen Human, Adri Odendaal (Kansa), sr. Zukiswa Teyise en Lindelwa Zondani. Agter: Paul Fourie en dr. CA Dreyer.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'