Hordes mense het hulle hare laat afskeer of in verskillende kleure laat spuit ter ondersteuning vir mense wat kanker het.
Kinders het ook aan die pret deel geneem.
Die dag het by Checkers plaasgevind.
Lees meer oor vanjaar se Shavathon in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
.jpg)
Kinders het ook aan die pret deel geneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'