OUDTSHOORN NUUS - Kontak vir Ansa by 072 070 5977 om meer uit te vind oor hoe 'n aanneming werk of om 'n ontmoeting te reël.
Daar is heelwat babakatjies by Oudtshoorn-diereherberg vir aanneming.
Poeding is 'n reun wat al deur baie in sy lewe is. Hy is saggeaard en sal 'n lojale maat vir sy nuwe eienaar wees. Maak hom gelukkig en neem hom aan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'