Party het gelag, ander het gehuil, maar vir die meeste was dit ‘n ervaring wat hulle nie sommer sal vergeet nie.
Die skole in die Groter Oudtshoorn-distrik se getalle is as volg:
* Gamka-Oos Primêr: 34
* Laerskool De Rust: 111
* PJ Badenhorst Primêr: 140
* St Konrads Primêr: 57
* De Villiers Primêr: 120
* Bongolethu Primary School: 102
* Klein Karoo Skool: 47
* Laerskool Wesbank: 101
* Laerskool Bergsig: 206
* Colridge Primêr: 141
* Laerskool Oudtshoorn-Noord: 48
* Laerskool van Reede: 107
* Sacred Heart Primêr: 182
* Saturnus Primêr: 232
* Volmoed Primêr: 25
* Principia Onafhanklike Skool: 6
