Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Die Goue Spele vir tehuise vir ouer persone binne die Eden-distrik het vanoggend op Oudtshoorn begin.
Van die tehuise se inwoners en deelnemers het die mense as trompoppies vermaak.
Die deelnemers sal aan verskeie sportitems deelneem.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'