OUDTSHOORN NUUS - Die personeellede van Langenhoven Gimnasium het hierdie week hulle eie skoolklere aangetrek en daarmee gepronk.
Die uitrustings word tydens saalbyeenkomste, oueraande, sportgeleenthede en opedae gedra.
Die onderwysers dra ook die skooldrag tydens geleenthede buite die skool waar hulle die skool as personeel verteenwoordig.
Die onderwysers dra ook die skooldrag tydens geleenthede buite die skool.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'