OUDTSHOORN NUUS - Langenhoven Gimnasium se skaakspanne het die afgelope naweek met die louere weggestap tydens die eeufees-interskole wat in Mosselbaai by Hoërskool Punt gehou was.
Gimmies het Punt bedank vir hul gasvryheid asook almal wat die dag ondersteun het.
Die res van die uitslae is as volg:
Skaak
- Gim wen 15 - 7
Tennis
- Punt wen
Gholf
- Punt wen
Rugby
- o.14A verloor 0 - 56
- o.15A wen 31 - 29
- o.16A verloor 10 - 13
- o.19C wen 21 - 7
- o.19B verloor 3 - 19
- o.19A verloor 0 - 10
Dogtershokkie
- o.14A wen 1 - 0
- o.14B gelykop 1 - 1
- o.16A wen 2 - 1
- o/16B verloor 0 - 1
- o.19A wen 2 - 1
- o.19B gelykop 2 - 2
Seunshokkie
- o.14A wen 2 - 0
- o.16A verloor 0 - 1
- o.19A gelykop 1 - 1
- o.19B wen 5 - 0
Netbal
- o.14A wen 25 - 21
- o.14B wen 19 - 16
- o.15A verloor 18 - 30
- o.15B verloor 15 - 29
- o.16A verloor 16-28
- o.16B verloor 7 - 37
- o.19A verloor 30 - 44
- o.19B verloor 6 - 26
- o.19C verloor 5 - 19
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'