OUDTSHOORN NUUS - Dié WhatsApp doen tans die rondte onder inwoners:
"Due to a leaking watervalve at the resovoir the municipality will turn off the main water supply to do repairs. A water cut off as from 10:00 till 12:00 on Thursday 20/01/2022. Please make the necessary arrangements for water."
Volgens Aurelia Mle, woordvoerder van die Oudtshoorn-munisipaliteit is dit onwaar en sal daar nie vandag wateronderbrekings in die dorp wees nie.
"Daar word wel aan die pype in die weermagbasis gewerk, maar die weermag is daarvan in kennis gestel."
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'