OUDTSHOORN NUUS - 'n Gemengde krieketspan van Laerskool Laurus en Laerskool Wesbank het verlede week teen Eikestad van Stellenbosch gespeel.
Die wedstryd was op Laerskool Wesbank se sportvelde oor 30 boulbeurte beslis.
Die tuispan het by tye belowende krieket gespeel, maar moes ongelukkig die knie teen Eikestad buig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'