Hy het hulle voorspoed toegewens met hulle toekomsplanne en bygevoeg “Onthou, die aflosstok van die lewe is nou aan julle oorhandig, wat julle darmee maak hang nou van julle af.”
Die onderburgemeester, speaker en verskeie raadslede sowel as onderwysers en ouers het ook die ontbyt bygewoon.

