OUDTSHOORN NUUS - Marthinus (Gellie) Geldenhuys van die Oudtshoorn-rolbalklub het die naweek sy 100ste wedstryd vir die Eden-streek gespeel.
Dit was tydens die jaarlikse interdistrikte toernooi wat in Gauteng gehou is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'