Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Fordveteraan en Noagtoer van 50 veteraanmotors is vanaand vir die laaste keer in Oudtshoorn.
Hulle het drie dae hier vertoef en sluit vanaand mwt n galadinee af.
Hulke vertrek more oggend omstreeks 09:00 via die Robinsonpas na waar hulle deel van George Oumotorskou gaan wees.
Die jongste motor hier is uit 1930 en die totale waarde van die 50 motors word op meer as R25 miljoen beraam.
Kyk 'n video hieronder:
Die pragtige ou motors wat te sien is.
Die ondersteuning van die gemeenskap was baie goed.
ARTIKEL, VIDEO EN FOTO'S: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'