OUDTSHOORN NUUS - Die jaarlikse SA Weermagtoernooi om die fiksste soldaat in die land te bepaal het Maandag by die Oudtshoorn-infanterieskool begin en eindig môre (Vrydag).
Hier is soldate besig om reuse-buitebande oor 'n afstand van 100 m op te lig.
Lees die volledige berig op bladsy 15 van Vrydag se Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'