OUDTSHOORN NUUS - Hierdie foto van Luigi April is verlede week deur hom aan die Oudtshoorn Courant vir plasing gestuur.
Hiermee word erkenning aan Ilze-Mari Gründling van Die Hoorn gegee, wat die foto geneem het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'