OUDTSHOORN NUUS - Morthan Lindt (links) en Amy Baartman (regs), leerders van Eljada Kairos Skool, het onlangs Wes-Kaap-kleure in onderskeidelik futsal en netbal-sportkkodes behaal.
In die middel is die trotse hoof van die skool, Hennie Baartman.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'