Gallery
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Vrydagaand het die inwoners van Eljada Nasorg vir volwassenes met intellektuele gestremdhede weer hul deftigste klere aangetrek vir hul jaarlikse Kerspartytjie.
Besighede in die dorp het hand bygesit en tafels mooi gemaak vir die personeel, inwoners en gaste.
Dit was 'n aand vol pret en bederf.
Die aand was 'n groot sukses.
ARTIKEL & FOTO'S: GARNETT WICOMB, OUDTSHOORN COURANT KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'