OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die Eden Bestmed-straatmylreeks het vanoggend op 'n hoë noot op Oudtshoorn afgeskop.
Jerry Motsau het die eerste van die drie bene van die reeks in 'n droommyltyd van 3:59 gewen.
Hou die Oudtshoorn Courant en webtuiste dop vir meer inliging.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'