Die paartjie is deel van 'n groep van ongeveer 30 van Munich wat met gehuurde Harleys deur die land toer. Volgens die man het hy sy flikker na regs aangesit om oorkant die pad stil te hou vir foto's toe die bakkie wat van agter gekom het hulle getref het.

