KLEIN KAROO NUUS - Die Covid-19-inperkingstyd het plattelandse ekonomieë ’n ernstige knou toegedien.
Wie dra die verantwoordelikheid om dorpe weer op dreef te kry?
Die herstel van ’n dorp se ekonomie begin by die inwoners self. Elke entrepreneur, organisasie, kettinggroep, belastingbetaler en huisbewoner het ’n rol te speel, meen ekonome.
•Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'