Die toernooi het gister afgeskop met wedstryde op die velde van Langehoven Gimnasium.
Die SWD-span, wat ook vanoggend se parade gelei het, het hul toernooi afgeskop met `n oortuigende oorwinning van 37-0 oor die Valke. In die hoofwedstryd het die WP vir OP met 24-5 geklop.
Woensdag se program:
Langenhoven Gimnasium A-veld:
10:00 Pumas vs Valke
11:10 Limpopo vs Luiperds
12:20 Leeus vs Griffons
13:30 Op vs Blou Bulle
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn | Klein-Karoo nuus'