OUDTSHOORN NUUS - Die Weyers Memorial United Congregational Church het met 'n baie suksesvolle debutantebal die bedrag van R56 970 vir die kerk ingesamel.
In die foto is eerw. Natalie Moos (links) en Brendeen Claassen van die reëlingskomitee, saam met die verteenwoordigers van die verskillende wyke wat die meeste geld ingesamel het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’