OUDTSHOORN NUUS - Checkers op Oudtshoorn is 'n rukkie gelede gesluit as gevolg van 2 Covid-19-gevalle.
'n Kennisgewing is op die winkel se deur aangebring wat aandui dat die winkel vir ontsmetting gesluit is.
Die winkel sal weer môre, Dinsdag 30 Junie, heropen.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'