Video
CALITZDORP NUUS EN VIDEO - Die Calitzdorp-vetplantfees is die naweek van 16 tot 18 September by die Calitzdorp-treinstasie aan.
Hierdie is die vyfde maal wat die fees aangebied word, en volgens Buck Hemenway, organiseerder van die vetplantfees, groei die fees jaarliks.
Gaan maak gerus 'n draai, daar is 'n groot verskeidenheid vetplante te koop.
VIDEO - Calitzdorp-vetplantfees naweek (Video: Sonia Wahl, Oudtshoorn Courant).
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Karoo nuus'