.OUDTSHOORN NUUS - Lara en Nico-Meyer (broer en suster), albei afkomstig van die plaas Kommandandsdrift naby Uniondale, het albei eerste plekke behaal tydens die Faurismit Perde-uithourit-toernooi wat vanaf 2 tot 4 Julie in die Vrystaat aangebied was.
Die Faurismit Perde-uithourit-toer-nooi is die grootste van sy soort in die land.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'