OUDTSHOORN NUUS - Die Lutherse Jeugbrigade het Dinsdagaand hul verwelkoming en eerste bymekaarskoms vir 2018 met 'n heerlike waatlemoenfees op die kerkterrein gevier.
Die leier, kapt. David Julius (middel) het sy dank teenoor die Oudtshoorn Markagentskap, Food Lovers Market, Oudtshoorn Spar en Holgate Groente- en Vrugtewinkel vir die skenking van die waatlemoene uitgespreek.
ARTIKEL & FOTO: GARNETT WICOMB
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'