Cash Build het hul harte oopgemaak en die gesinne te hulp gekom met skenkings van klere en verf.
Dit is verlede Vrydag oorhandig.
.jpg)
Emmanuel Prins (regs) van Cash Build het saam met sy kollega Daniel Esau (links)
ook aan die gesin aan Dalhiahof verf geskenk. Tyron Goliath het dit in ontvangs geneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'